[Rezension von: Van Wyk, Jan Harm, 1937-, Teologie van die koninkryk]
Die afgelope tyd het verskeie Suid-Afrikaanse teoloë bundels met versamelde werk of oorsigte van hul skryfwerk en lewe die lig laat sien.Mens dink hier aan die vyf-volume Collected Essays/Versamelde Opstelle van D.J. Smit; 1 A Theological Odyssey : My life in writing en die outobiografie I have come...
| Autore principale: | |
|---|---|
| Altri autori: | |
| Tipo di documento: | Elettronico Review |
| Lingua: | Lingua afrikaans |
| Verificare la disponibilità: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Pubblicazione: |
2015
|
| In: |
Acta theologica
Anno: 2015, Volume: 35, Fascicolo: 2, Pagine: 209-211 |
| Recensione di: | Teologie van die koninkryk ([Potchefstroom] : Vanwyk, 2015) (Venter, Rian)
|
| Notazioni IxTheo: | FA Teologia RJ Missione ZB Sociologia |
| Altre parole chiave: | B
Recensione
|
| Accesso online: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) Volltext (lizenzpflichtig) |
| Riepilogo: | Die afgelope tyd het verskeie Suid-Afrikaanse teoloë bundels met versamelde werk of oorsigte van hul skryfwerk en lewe die lig laat sien.Mens dink hier aan die vyf-volume Collected Essays/Versamelde Opstelle van D.J. Smit; 1 A Theological Odyssey : My life in writing en die outobiografie I have come a long way van J.W. de Gruchy, 2 en Pathways in theology : Ecumenical, African and Reformed van P. Naude. 3 Die bundel opstelle van J.H. van Wyk kan nou hierby gevoeg word. Hierdie werke bied almal nie net interessante en belangrike insae in indiwiduele teoloë se lewe en werknie, maar ook 'n blik op sistematiese teologiese werk wat die afgelope dekades in Suid-Afrika gedoen is. Die indruk deurgaans is van 'n klein, maar kreatiewe en dinamiese denkgemeenskap. |
|---|---|
| ISSN: | 2309-9089 |
| Comprende: | Enthalten in: Acta theologica
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4314/actat.v35i2.14 HDL: 10520/EJC181909 |