Begeleidende woord van gasredakteurs
Daar is iets merkwaardigs daaraan dat hierdie supplementum van die Stellenbosch Teologiese Joernaal (STJ) met sy twaalf artikels oor die onlangse verlede (1990-2020) en die nabye toekoms van die vier grootste Afrikaanse gereformeerde kerke in Suider-Afrika, eintlik binne die tydsbestek van twee bela...
Authors: | ; |
---|---|
Format: | Electronic Article |
Language: | Afrikaans |
Check availability: | HBZ Gateway |
Journals Online & Print: | |
Fernleihe: | Fernleihe für die Fachinformationsdienste |
Published: |
Stellenbosch University
[2020]
|
In: |
Stellenbosch theological journal
Year: 2020, Volume: 6, Issue: 3, Pages: 18-43 |
IxTheo Classification: | KAJ Church history 1914-; recent history KBN Sub-Saharan Africa KDD Protestant Church |
Online Access: |
Volltext (kostenfrei) |
Summary: | Daar is iets merkwaardigs daaraan dat hierdie supplementum van die Stellenbosch Teologiese Joernaal (STJ) met sy twaalf artikels oor die onlangse verlede (1990-2020) en die nabye toekoms van die vier grootste Afrikaanse gereformeerde kerke in Suider-Afrika, eintlik binne die tydsbestek van twee belangrike maar ook uiteenlopende verwysingspunte redaksionele afronding en finale vorm beleef het. Die eerste verwysingspunt is meer van lokale aard en omvang, en die tweede van absolute universele en globale omvang. |
---|---|
ISSN: | 2413-9467 |
Contains: | Enthalten in: Stellenbosch theological journal
|