[Rezension von: Bartlett, Andrew, 1977-, Weerlose weerstand]

Om eerlik te wees, ek was nie lus om hierdie boek te lees nie, want soos een van die hoofstukke lui, “Nog ? taakspan, nog ? verslag”. “Nog ? verdere gesprek, nou ook nog ? boek” het ek by myself gewonder. Wel, ten dele waar, maar beslis nie nét dit nie. Die weerlose weerstand waarvan dit getuig, spr...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Laubscher, Martin 1978- (Author)
Contributors: Bartlett, Andrew 1977- (Bibliographic antecedent)
Format: Electronic Review
Language:Afrikaans
Check availability: HBZ Gateway
Journals Online & Print:
Drawer...
Fernleihe:Fernleihe für die Fachinformationsdienste
Published: [2018]
In: Acta theologica
Year: 2018, Volume: 38, Issue: 1, Pages: 142-147
Review of:Weerlose weerstand (Pretoria : Protea Boekhuis, 2017) (Laubscher, Martin)
IxTheo Classification:KBN Sub-Saharan Africa
KDD Protestant Church
NCF Sexual ethics
Further subjects:B Book review
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Volltext (lizenzpflichtig)
Description
Summary:Om eerlik te wees, ek was nie lus om hierdie boek te lees nie, want soos een van die hoofstukke lui, “Nog ? taakspan, nog ? verslag”. “Nog ? verdere gesprek, nou ook nog ? boek” het ek by myself gewonder. Wel, ten dele waar, maar beslis nie nét dit nie. Die weerlose weerstand waarvan dit getuig, spreek van meet af: Sien die kwesbare dog vreeslose buiteblad met die kunswerk Love is love deur Jerry Lee Frost; gevolg deur die skrywer se hoop vir sy kleinkinders dat “hulle tot geloof sal kom in ? kerk waar die Godgegewe waardigheid van alle mense vanselfsprekend erken word” (p. 5); opgevolg met Ernst van Heerden se roerende gedig “Ontsnapping” waarin die frase “in weerlose weerstand” (p. 6) ook voorkom.
ISSN:2309-9089
Contains:Enthalten in: Acta theologica
Persistent identifiers:DOI: 10.18820/23099089/actat.v38i1.8
HDL: 10520/EJC-f7a67b43e