'n Waarderingswoord aan prof. dr. H. F. (Herrie) van Rooy : redaksie / editorial

Herculaas Frederik van Rooy, wat op 7 Augustus 1949 sy eerste asem geadem het, het vanjaar (2014) op die vooraand van die lente in Suid-Afrika sy vyf-en-sestigste verjaarsdag gevier. Herrie het dus daardie ouderdom bereik waarop akademici verbonde aan staats-gefinansierde universiteite amptelik onth...

Description complète

Enregistré dans:  
Détails bibliographiques
Auteur principal: Deventer, Hans J. M. van (Auteur)
Type de support: Électronique Article
Langue:Afrikaans
Vérifier la disponibilité: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Publié: 2014
Dans: Journal for semitics
Année: 2014, Volume: 23, Numéro: 2, Pages: 287-288
Accès en ligne: Volltext (lizenzpflichtig)
Description
Résumé:Herculaas Frederik van Rooy, wat op 7 Augustus 1949 sy eerste asem geadem het, het vanjaar (2014) op die vooraand van die lente in Suid-Afrika sy vyf-en-sestigste verjaarsdag gevier. Herrie het dus daardie ouderdom bereik waarop akademici verbonde aan staats-gefinansierde universiteite amptelik onthef word van belangrike, maar dikwels minder aangename verpligtinge wat deel is van hierdie professie. Gelukkig vir die gilde van Semitici in Suid Afrika gaan Herrie vir die afsienbare toekoms steeds 'n rol speel in die verdere uitbou van hierdie vakgebied. Hy het ingestem om vanaf 2015 vir 'n termyn te dien as Direkteur van 'n nuutgestigde navorsingsfokusarea, Antieke Tekste: Teks, Konteks en Resepsie, aan die Noordwes-Universiteit.
Contient:Enthalten in: Journal for semitics
Persistent identifiers:HDL: 10520/EJC166279