Iets oor Weervoorspelling

Van die vroegste tye af het die mens behoefte daaraan om te weet„ wat die weer gaan maak.” Die wel of wee van die individu en van diegenieenskap hang dan ook ten nouste saam met die weersomstandighede. Dink maar bv. net aan die magtige invloed van die weer op die menslikegesondheid en op sy verskill...

Description complète

Enregistré dans:  
Détails bibliographiques
Auteur principal: Rooy, M. P. van (Auteur)
Type de support: Électronique Article
Langue:Langue indéterminée
Vérifier la disponibilité: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Publié: 1940
Dans: Koers
Année: 1940, Volume: 7, Numéro: 6, Pages: 23-30
Accès en ligne: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Résumé:Van die vroegste tye af het die mens behoefte daaraan om te weet„ wat die weer gaan maak.” Die wel of wee van die individu en van diegenieenskap hang dan ook ten nouste saam met die weersomstandighede. Dink maar bv. net aan die magtige invloed van die weer op die menslikegesondheid en op sy verskillende bedrywighede, soos iandbou,, see- enlugvaart, industrieë, sport, vakansietoere, ens. Die huidige oorlog herinnermens ook weer daaraan hoeveel veld-, lug en seeslae al deur die weerbeslis is. So het die weer meermale die verloop van die geskiedenis bepaal.
ISSN:2304-8557
Contient:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v7i6.1644