Iets oor Weervoorspelling
Van die vroegste tye af het die mens behoefte daaraan om te weet„ wat die weer gaan maak.” Die wel of wee van die individu en van diegenieenskap hang dan ook ten nouste saam met die weersomstandighede. Dink maar bv. net aan die magtige invloed van die weer op die menslikegesondheid en op sy verskill...
| 1. VerfasserIn: | |
|---|---|
| Medienart: | Elektronisch Aufsatz |
| Sprache: | Nichtbestimmte Sprache |
| Verfügbarkeit prüfen: | HBZ Gateway |
| Fernleihe: | Fernleihe für die Fachinformationsdienste |
| Veröffentlicht: |
1940
|
| In: |
Koers
Jahr: 1940, Band: 7, Heft: 6, Seiten: 23-30 |
| Online-Zugang: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Zusammenfassung: | Van die vroegste tye af het die mens behoefte daaraan om te weet„ wat die weer gaan maak.” Die wel of wee van die individu en van diegenieenskap hang dan ook ten nouste saam met die weersomstandighede. Dink maar bv. net aan die magtige invloed van die weer op die menslikegesondheid en op sy verskillende bedrywighede, soos iandbou,, see- enlugvaart, industrieë, sport, vakansietoere, ens. Die huidige oorlog herinnermens ook weer daaraan hoeveel veld-, lug en seeslae al deur die weerbeslis is. So het die weer meermale die verloop van die geskiedenis bepaal. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Enthält: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v7i6.1644 |