Die betekenis van die Moedertaalskool vir die nasionale vorming van ons jeug

Dit is van besondere betekenis vir die Afrikaner dat in die afgelope twee of drie jaar daar kort-kort ’n Afrikaansmediuniskool sy mondigwording gevier het. So het bv. die Hoër Voortrekkerskool op Boksburg twee jaar gelede reeds so’n fees gehad. So het die Hoër Monumentskool op Krugersdorp en die Hel...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Nel, B. F. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1943
In: Koers
Year: 1943, Volume: 10, Issue: 5, Pages: 187-194
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Dit is van besondere betekenis vir die Afrikaner dat in die afgelope twee of drie jaar daar kort-kort ’n Afrikaansmediuniskool sy mondigwording gevier het. So het bv. die Hoër Voortrekkerskool op Boksburg twee jaar gelede reeds so’n fees gehad. So het die Hoër Monumentskool op Krugersdorp en die Helpmekaarskool op Johannesburg ook reeds hulle 21-jarige bestaan gevier. Van uit die Kaap-Provinsie kom die berig dat daar op Graaff-Reinet die mondigwording gevier word van die eerste skool met Afrikaans as voertaal in Kaapland, nl. die Hoër Volkskool.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v10i5.1771