Aangepastheid van Cryptomys Bigalkii (Knaagdiermol) aan Onderaardse Leefwyse, met betrekking tot die Ewolusie-teorie

Die insektivoor- en die knaagdiermol leef en beweeg onderaards in gauge wat hulle boor. Alhoewel hulle aan twee verskillende ordes behoort, vertoon hulle sekere fisiese en psigiese ooreenkomstighede wat dikwels treffender is as ooreenkomstighede tussen soorte van hulle eie respektiewelike ordes.

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Eloff, G. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1951
In: Koers
Year: 1951, Volume: 18, Issue: 4, Pages: 164-174
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)