Die doel en plek van liggaamlike opvoeding in die opvoedingsprogram
Die beskaafde mens is van ’n gedurige fisieke stryd om selfbehoud en sekerheid van bestaan geleidelik onthef. Sy stryd teen die natuur is in baie opsigte grotendeels oorwin: die klimaat, deur kleding en woning;voedselversekering, deur landbou en veeteelt; beweging, deur vervoermiddels om hom te verp...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1951
|
| In: |
Koers
Year: 1951, Volume: 18, Issue: 6, Pages: 278-295 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Die beskaafde mens is van ’n gedurige fisieke stryd om selfbehoud en sekerheid van bestaan geleidelik onthef. Sy stryd teen die natuur is in baie opsigte grotendeels oorwin: die klimaat, deur kleding en woning;voedselversekering, deur landbou en veeteelt; beweging, deur vervoermiddels om hom te verplaas; bewerking en beskerming, deur gereedskap en wapens; hy beskik oor vaste verblyfplekke in plaas van te swerf en te soek; sodat ’n groot stuk fisieke inspanning en kragsverbruik weggeval en dus vrygekoni het vir waarneming, oordenking en organisering vansy ervaringe. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v18i6.1773 |