RT Article T1 Afrikaanse volkswording en Suid-Afrikaanse nasievorming JF Koers VO 21 IS 6 SP 237 OP 248 LA Undetermined YR 1954 UL https://ixtheo.de/Record/1936645653 AB Meer as twintig jaar gelede (nl. in 1931/2) het oor bogenoemde onderwerp ’n diskussie in die Tydskrif vir Wetenskap en Kuns plaasgevind. Wyle prof. dr. R. F. A. Hoernlé het die eerste geskryf en wel oor Enige gedagtes oor nasionalisme (X, 1), ondergetekende het geantwoord met Die idee van nasionalisme (X, 2) en prof. F. J. Labuschagnehet die diskussie afgesluit met Nog gedagtes oor nasionalisme (X, 3). Netdele van hierdie diskussie gee ek weer en wel in vrye bewoording. DO 10.4102/koers.v21i6.1835