RT Article T1 Die betekenis, funksies, beloning en verantwoordelikhede van die ondernemer* JF Koers VO 22 IS 2 SP 120 OP 126 A1 Deventer, B. van LA Undetermined YR 1954 UL https://ixtheo.de/Record/1936645610 AB Daar is vandag ’n stortvloed van literatuur waarin die een aanval op die ander gemaak word op die stelsel van vrye onderneminge in die ekonomiese lewe. Beplanning of die geleide ekonomie word aangeprys terwyl die vryehuishouding o f die „kapitalistiese” stelsel aangeval en veroordeel word. DO 10.4102/koers.v22i2.1899