RT Article T1 Die Goddelike wetsorde en die beoefening van die wetenskap JF Koers VO 22 IS 2 SP 108 OP 114 A1 Rooy, J. C. van LA Undetermined YR 1954 UL https://ixtheo.de/Record/1936645599 AB Op 30 Januarie 1952 tydens die sitting van die Sinode van die Geref. Kerk het prof. dr. J. D. du Toit in die stadsaal van Potchefstroom ’n rede uitgespreek oor „Transformasie soos deur Vuur” . In hierdie pragrede by geleentheid van die plaaslike viering van die Van Riebeeck-fees het prof. Du Toit daarop gewys dat die allesoorheersende feit in verband met die landing van Van Riebeeck was dat hy die „Christelike Religie” of die „Gereformeerde Christelike Leer” (soos Van Riebeeck self dit in sy bekende gebed bestempel het) hier na Suid-Afrika oorgeplant het. DO 10.4102/koers.v22i2.1896