Die Goddelike wetsorde en die beoefening van die wetenskap

Op 30 Januarie 1952 tydens die sitting van die Sinode van die Geref. Kerk het prof. dr. J. D. du Toit in die stadsaal van Potchefstroom ’n rede uitgespreek oor „Transformasie soos deur Vuur” . In hierdie pragrede by geleentheid van die plaaslike viering van die Van Riebeeck-fees het prof. Du Toit da...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Rooy, J. C. van (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1954
In: Koers
Year: 1954, Volume: 22, Issue: 2, Pages: 108-114
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Op 30 Januarie 1952 tydens die sitting van die Sinode van die Geref. Kerk het prof. dr. J. D. du Toit in die stadsaal van Potchefstroom ’n rede uitgespreek oor „Transformasie soos deur Vuur” . In hierdie pragrede by geleentheid van die plaaslike viering van die Van Riebeeck-fees het prof. Du Toit daarop gewys dat die allesoorheersende feit in verband met die landing van Van Riebeeck was dat hy die „Christelike Religie” of die „Gereformeerde Christelike Leer” (soos Van Riebeeck self dit in sy bekende gebed bestempel het) hier na Suid-Afrika oorgeplant het.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v22i2.1896