RT Article T1 Die apologetiese taak van die kristelike wysbegeerte* JF Koers VO 22 IS 2 SP 101 OP 108 A1 Rooy, J. C. van LA Undetermined YR 1954 UL https://ixtheo.de/Record/1936645580 AB Die Wysbegeerte stel sig tot taak om ’n beredeneerde verklaring te gee van alle bestaande as geheel geneem, van die heelal as heelal. Om sy doel te bereik moet die wysbegeerte uitgaan van die resultate van die wetenskap. Nie dat die wysbegeerte niks anders sou wees as ’n samevatting van die resultate van die besondere wetenskappe nie. Nee, hoewel op wetenskap gegrond, trag die wysbegeerte om bo die wetenskap uit te strewe en deur tedring tot die prima principia. Die wysbegeerte wil die laaste gronde van alle dinge ondersoek om daarop ’n wereldbeskouing te bou. DO 10.4102/koers.v22i2.1892