Die apologetiese taak van die kristelike wysbegeerte*

Die Wysbegeerte stel sig tot taak om ’n beredeneerde verklaring te gee van alle bestaande as geheel geneem, van die heelal as heelal. Om sy doel te bereik moet die wysbegeerte uitgaan van die resultate van die wetenskap. Nie dat die wysbegeerte niks anders sou wees as ’n samevatting van die resultat...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Rooy, J. C. van (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1954
In: Koers
Year: 1954, Volume: 22, Issue: 2, Pages: 101-108
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die Wysbegeerte stel sig tot taak om ’n beredeneerde verklaring te gee van alle bestaande as geheel geneem, van die heelal as heelal. Om sy doel te bereik moet die wysbegeerte uitgaan van die resultate van die wetenskap. Nie dat die wysbegeerte niks anders sou wees as ’n samevatting van die resultate van die besondere wetenskappe nie. Nee, hoewel op wetenskap gegrond, trag die wysbegeerte om bo die wetenskap uit te strewe en deur tedring tot die prima principia. Die wysbegeerte wil die laaste gronde van alle dinge ondersoek om daarop ’n wereldbeskouing te bou.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v22i2.1892