RT Article T1 Wêreldgebeure gedurende die jaar 1954 JF Koers VO 22 IS 3 SP 170 OP 174 A1 Toit, S. du LA Undetermined YR 1954 UL https://ixtheo.de/Record/193664553X AB Die jaar 1954 het begin sonder Stalin, die magtigste diktator van die modeme tyd, en dit wa s nog onseker hoe die nuwe regime sou optree.Teen die einde van die ja a r weet ons nou dat hulle oënskynlik meer toeskietlik is maar in wese nog net so geheimsinnig en nog net so geslepe. Die Petrof-gesjriedenis in Australië het weereens laat blyk dat daar oordie hele aarde ’n netwerk van spioene is. DO 10.4102/koers.v22i3.1915