RT Article T1 Bylaag tot ,,Koers": Die taak, grondslag en terrein van die plantfisiologie, met spesiale verwysing na plantfisiologiese navorsing JF Koers VO 22 IS 3 SP 186 OP 202 A1 Botha, P. J. LA Undetermined YR 1954 UL https://ixtheo.de/Record/1936645513 AB Die natuurwetenskappe is vroeƫr in twee groepe ingedeel, nl. die verklarende en die beskrywende wetenskappe. Onder eersgenoemde groep het die Fisika en die Skeikunde geressorteer, terwyl die Geologie, die Plantkunde en die Dierkunde onder laasgenoemde groep geplaas is. DO 10.4102/koers.v22i3.1923