RT Article T1 'n nuwe benaderingsmetode in verband met die studie van die kontak tussen blank en bantoe JF Koers VO 22 IS 4 SP 226 OP 233 A1 Rooyen, T. S. van LA Undetermined YR 1955 UL https://ixtheo.de/Record/1936645432 AB Die menslike verstand is daarop ingestel om feitelikhede te absorbeer en te onthou. Dit is ’n proses wat vanaf die oomblik van geboorte opgemerk word. Hierdie feiteversameling bly nie losstaande en dus niksseggende feite nie maar die menslike verstand is daarop ingestel om hierdiefeitelikhede om te bou en tot ’n rasionale beeld daar te stel. DO 10.4102/koers.v22i4.1936