RT Article T1 Enkele gedagtes oor kuns JF Koers VO 22 IS 5/6 SP 288 OP 297 A1 Dekker, G. LA Undetermined YR 1955 UL https://ixtheo.de/Record/1936645319 AB Dis nie sonder ’n sekere mate van skroom nie dat ek op versoek van u bestuur onderneem het om voor U as Filosofiese Vereniging op te tree en dit nogal met hierdie onderwerp wat ryk is aan so’n verskeidenheid vanaspekte en probleme wat die wysgeer en die estetiese beskouer vanuit sulke uiteenlopende standpunte benader—selis as dieselfde terminologiegebruik word, is die konnotasie daarvan dikwels so verskillend by die filosoof en die stetikus dat liulle gevaar loop om heltemal by mekaar verby te praat. DO 10.4102/koers.v22i5/6.1951