Nagraadse studie aan ons universiteit (I)

In ’n vorige bydrae in Koers het ek die aandag daarop gevestig dat die toekoms van ons Universiteit dan alleen verseker is as die verhouding van die nagraadse tot die voorgraadse studentetalle minstens 1 tot 2 is. Daarmee wou ek net stel dat ’n universiteit ’n aansienlike aantal nagraadsestudente mo...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Coetzee, J. C. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1955
In: Koers
Year: 1955, Volume: 22, Issue: 5/6, Pages: 268-275
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:In ’n vorige bydrae in Koers het ek die aandag daarop gevestig dat die toekoms van ons Universiteit dan alleen verseker is as die verhouding van die nagraadse tot die voorgraadse studentetalle minstens 1 tot 2 is. Daarmee wou ek net stel dat ’n universiteit ’n aansienlike aantal nagraadsestudente moet he. Dit gaan egter nie net om die aantal nagraadsestudente nie maar wel veral om die nagraadse werk. Die aantal nagraadsestudente kan groot wees, maar dit het geen sin as die gehalte van dienagraadse werk nie ook „groot” is nie.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v22i5/6.1949