Eiendom en sosiale heropbou— ’n Christelike siening
Die begrippe eiendom en eiendomsbesit staan vandag in ons twintigste-eeuse industrieel ontwikkelde gemeenskap ongetwyfeld in diebrandpunt van belangstelling. Aan die een kant het ons die opvatting van die kollektiviste, wat openlik verkondig dat die eiendom uit die hande van die individu geneem moet...
| 1. VerfasserIn: | |
|---|---|
| Medienart: | Elektronisch Aufsatz |
| Sprache: | Nichtbestimmte Sprache |
| Verfügbarkeit prüfen: | HBZ Gateway |
| Fernleihe: | Fernleihe für die Fachinformationsdienste |
| Veröffentlicht: |
1957
|
| In: |
Koers
Jahr: 1957, Band: 25, Heft: 1, Seiten: 38-45 |
| Online-Zugang: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Zusammenfassung: | Die begrippe eiendom en eiendomsbesit staan vandag in ons twintigste-eeuse industrieel ontwikkelde gemeenskap ongetwyfeld in diebrandpunt van belangstelling. Aan die een kant het ons die opvatting van die kollektiviste, wat openlik verkondig dat die eiendom uit die hande van die individu geneem moet word en dat dit moet oorgaan in die hande van die staat. Aan die ander kant kry ons weer die opvatting van die individualiste, wat die mening toegedaan is dat die eiendom aan die individu behoort waarmee hy geheel en al na eie goeddunke kan handel. Die vraag is nou: watter houding moet ons as Christene inneem teenoor die eiendom waaroor ons as gemeenskap beskik ? |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Enthält: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v25i1.1979 |