Opmerkings oor Sotho-Morfologie

Noord-Sotho, ook genaamd Sepedi, is ’n dialek van die Noord-Transvaalse Sothogroep van Bantoetale. In vroeër jare is dit veral deur sendelinge verhef tot skryftaal. Vanaf 1930 eers is tekens van letterkundige genres op te merk. Intussen het daar ook ’n paar grammatikaboekies versky.n, waarvan dié va...

Descripción completa

Guardado en:  
Detalles Bibliográficos
Autor principal: Kruger, C. J. H. (Autor)
Tipo de documento: Electrónico Artículo
Lenguaje:Lengua no determinada
Verificar disponibilidad: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Publicado: 1958
En: Koers
Año: 1958, Volumen: 25, Número: 6, Páginas: 345-352
Acceso en línea: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Descripción
Sumario:Noord-Sotho, ook genaamd Sepedi, is ’n dialek van die Noord-Transvaalse Sothogroep van Bantoetale. In vroeër jare is dit veral deur sendelinge verhef tot skryftaal. Vanaf 1930 eers is tekens van letterkundige genres op te merk. Intussen het daar ook ’n paar grammatikaboekies versky.n, waarvan dié van Endemann die mees wetenskaplike is. Studies oor fonetiek, fonologie en morfologie en sintaksis ontbreek.
ISSN:2304-8557
Obras secundarias:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v25i6.2030