Die mens en sy arbeid

Dit word algemeen aanvaar deur bykans alle ondersoekers van die sosiale vraagstuk, meer in besonder die vraagstukke wat lê op die gebied van die arbeid en die arbeidsverhoudinge, dat die oorsake van die moeilikhede van die twintigste eeu, vir ’n groot deel, gesoek moet word in die samelewing van die...

Descripción completa

Guardado en:  
Detalles Bibliográficos
Autor principal: Preez, D. C. S. Du (Autor)
Tipo de documento: Electrónico Artículo
Lenguaje:Lengua no determinada
Verificar disponibilidad: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Publicado: 1958
En: Koers
Año: 1958, Volumen: 26, Número: 2, Páginas: 33-40
Acceso en línea: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Descripción
Sumario:Dit word algemeen aanvaar deur bykans alle ondersoekers van die sosiale vraagstuk, meer in besonder die vraagstukke wat lê op die gebied van die arbeid en die arbeidsverhoudinge, dat die oorsake van die moeilikhede van die twintigste eeu, vir ’n groot deel, gesoek moet word in die samelewing van die neëntiende eeu. Immers in hierdie eeu het die Westerse samelewing op ’n baie beslissende wyse ’n nuwe rigtinginge slaan, as gevolg van die opkoms en uitbreiding van die moderne grootindustrie (industrialisme) met die daarmeeinnig verbonde handel en moderne finansiewese.
ISSN:2304-8557
Obras secundarias:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v26i2.1603