Die aanleiding tot en enkele implikasies van die desimalisasie van die Suid-Afrikaanse geldstelsel

Gedurende die afgelope Parlementsitting is die Wet op Desimale Munt aangeneem, wat voorsiening maak vir die oorskakeling van die Unie se huidige geldstelsel na ’n desimale stelsel, en wel vanaf 14 Februarie 1961. 'n Desimaliseringsraad, met dr. E. H. D. Arndt, Onderpresident van die Reserwebank...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:  
Bibliographische Detailangaben
1. VerfasserIn: Erasmus, D. P. (Verfasst von)
Medienart: Elektronisch Aufsatz
Sprache:Nichtbestimmte Sprache
Verfügbarkeit prüfen: HBZ Gateway
Fernleihe:Fernleihe für die Fachinformationsdienste
Veröffentlicht: 1960
In: Koers
Jahr: 1960, Band: 27, Heft: 10, Seiten: 276-281
Online-Zugang: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Beschreibung
Zusammenfassung:Gedurende die afgelope Parlementsitting is die Wet op Desimale Munt aangeneem, wat voorsiening maak vir die oorskakeling van die Unie se huidige geldstelsel na ’n desimale stelsel, en wel vanaf 14 Februarie 1961. 'n Desimaliseringsraad, met dr. E. H. D. Arndt, Onderpresident van die Reserwebank, as voorsitter, is ingestel om toesig te hou oor die tegniese aspekte van die oorskakeling.
ISSN:2304-8557
Enthält:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v27i10.2078