Die solidaristiese, representatiewe teorie van die versoening

Ons het hier te doen met die leer van die plaasbekledende genoegdoening van Christus, die satisfactio vicaria. InArt. 20 van die Nedl. Geloofsbelydenis lees ons dat Christus in die menslikenatuur gekom het „om te voldoen en tedra die straf van die sondes deur sy bittere lyde en sterwe”. Art. 11 van...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Klerk, P. J. S. De (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1960
In: Koers
Year: 1960, Volume: 27, Issue: 10, Pages: 282-292
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Ons het hier te doen met die leer van die plaasbekledende genoegdoening van Christus, die satisfactio vicaria. InArt. 20 van die Nedl. Geloofsbelydenis lees ons dat Christus in die menslikenatuur gekom het „om te voldoen en tedra die straf van die sondes deur sy bittere lyde en sterwe”. Art. 11 van dieTweede Helvetiese Konfessie vat dit kernagtig saam: „Deur sy lyde en sterween in die algemeen deur alles wat onse Here sedert sy koms in die vleesom ons ontwil gedoen en gedra het, hetonse Here die hemelse Vader met allegelowiges versoen, die sonde versoen, die dood ontwapen, verdoemenis en helgebreek en deur sy opstanding uit diedode die lewe en die onsterflikheid teruggebring en herstel”.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v27i10.2079