RT Article T1 'n Kort historiese oorsig sedert die koms en vestiging van die blanke in die gebied JF Koers VO 27 IS 12 SP 358 OP 371 A1 Plessis, J. S. du LA Undetermined YR 1960 UL https://ixtheo.de/Record/1936643170 AB Die Sentraal-Afrikaanse Federasiewat in 1953 tot stand gekom het, is u it die vroeƫre Suid- en Noord-Rhodesiƫ enNjassaland gevorm. Hierdie suiwer binnekontinentale staat word rondom asvolg begrens: in die noorde deur dieBelgiese Kongo en Tanganyika; in die ooste deur Tanganjika en Portugees-Oos-Afrika; in die suide deur die Unie van Suid-Afrika; in die suidweste en weste onderskeidelik deur Betsjoeanaland -protektoraat en Portugees-Wes-Afrika. DO 10.4102/koers.v27i12.2090