RT Article T1 Calvinistiese reaksies op die huidige wêreldveroordeling van Suid-Afrika JF Koers VO 28 IS 1 SP 23 OP 26 A1 Plessis, L. J. du LA Undetermined YR 1960 UL https://ixtheo.de/Record/1936643111 AB Ook in my medewerking aan ons Gereformeerde Kerk se Sinodale Deputaatskap omtrent die rasse-vraagstuk, wat binnekort sy rapport vir die volgende sinode sal finaliseer, het ek in noue aanraking gekom met die gebrokenheid van ons Calvinistiese reaksie op die sogenaamde tradisionele Suid-Afrikaanse rassebeleid, asook met die verwilderdheid in ons nasionale reaksie op die universele wêreldveroordeling van daardie beleid. DO 10.4102/koers.v28i1.1530