RT Article T1 Die noodsaaklikheid van lees en die bevordering daarvan by ons leerlinge JF Koers VO 28 IS 4 SP 192 OP 204 A1 Plooy, J. L. du LA Undetermined YR 1960 UL https://ixtheo.de/Record/1936642913 AB Dit prikkel nie alleen die denke nie, maar voed dit ook. Daar is geen leesaktiwiteit sonder denkaktiwiteit nie. As ons ’n bladsy van ’n boek of van ’n tydskrif gelees het, en ons kan nie sê wat ons gelees het nie, dan het ons ons tyd verspil, want dan het so ’n aktiwiteit met lees niks te make nie. DO 10.4102/koers.v28i4.1547