In Memoriam Dr. F. J. du Toit

Die geloof aan die herrysenis van die liggaam na die dood en die ewige voortbestaan van liggaam en siel is vir die Christen ’n unieke troos. Maar hier op aarde reeds is die herinnering aan ’n groot man die grondslag van die voortbestaan van sy dade en selfs sy hoogste strewens. So sal dr. F. J. du T...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Coetzee, W. N. (Author)
Format: Electronic Article
Language:English
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1961
In: Koers
Year: 1961, Volume: 28, Issue: 9, Pages: 361
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die geloof aan die herrysenis van die liggaam na die dood en die ewige voortbestaan van liggaam en siel is vir die Christen ’n unieke troos. Maar hier op aarde reeds is die herinnering aan ’n groot man die grondslag van die voortbestaan van sy dade en selfs sy hoogste strewens. So sal dr. F. J. du Toit, in lewe kanselier van die P.U. vir C.H.O. en ’n ekonomiese leier van die Suid-Afrikaanse volk, nogvoortleef in die kringe waarin hy uitmuntendc prestasies behaal het.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v28i9.1602