Eenheid en differensiasie in die onderwys

Hierdie tenia van die interíakultêre lesings sny in werkliklieid oor alle fakulteite lieen en is ’11 probleem wal by elke dissipliiie ontstaan, sonder twyfel by almal wat met die mens en met levve te doen het, maar ook by die fisiese wetenskappe waar met die lewelosc skepping gewerk word. Waar ons i...

Descripción completa

Guardado en:  
Detalles Bibliográficos
Autor principal: Schutte, B. C. (Autor)
Tipo de documento: Electrónico Artículo
Lenguaje:Lengua no determinada
Verificar disponibilidad: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Publicado: 1962
En: Koers
Año: 1962, Volumen: 30, Número: 1/2, Páginas: 46-55
Acceso en línea: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Descripción
Sumario:Hierdie tenia van die interíakultêre lesings sny in werkliklieid oor alle fakulteite lieen en is ’11 probleem wal by elke dissipliiie ontstaan, sonder twyfel by almal wat met die mens en met levve te doen het, maar ook by die fisiese wetenskappe waar met die lewelosc skepping gewerk word. Waar ons in ons land en veral in Transvaal deesdae voortdurend te doen het met differensiasie in die onderwys, met A-, B- en C-bane, is hierdie beginsel van eenheid en verskeidenheid, van eeridersheid en ver- skillendbeid, van integrasie en differensiasie, van verdeelde beheer in die onderwys en van ’11 eenheidsheleid en -beheer, van nasionale en inter- nasionale onderwys, van verskillende skooltipes en van komprehensiewe skole e.d.m., voortdurend in die nuus. Saam met die eenheid en differen­ siasie in die volkewêreld van Afrika, is die probleem in die onderwys seker die popnlêrste; dis byna reeds gemeen|)laas.
ISSN:2304-8557
Obras secundarias:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v30i1/2.1493