Meganisisme, vitalisme en holisme in die Biologie
Die Biologie word omskryf as die wetenskap van die lewende wesens (organismes). Die lewe staan dus in die brandpunt van die biologiese studie en ondersoek. Vra ons ons egter af wat onder „lewe” verstaan word, besef ons dadelik dat ons hier met ’n uiters moeilik definieerbare begrip te doen het. In v...
| Autor principal: | |
|---|---|
| Tipo de documento: | Electrónico Artículo |
| Lenguaje: | Lengua no determinada |
| Verificar disponibilidad: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Publicado: |
1963
|
| En: |
Koers
Año: 1963, Volumen: 31, Número: 2, Páginas: 116-128 |
| Acceso en línea: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Sumario: | Die Biologie word omskryf as die wetenskap van die lewende wesens (organismes). Die lewe staan dus in die brandpunt van die biologiese studie en ondersoek. Vra ons ons egter af wat onder „lewe” verstaan word, besef ons dadelik dat ons hier met ’n uiters moeilik definieerbare begrip te doen het. In verband met die aard van lewe het daar onder die bioloë en natuurfilosowe veral twee denkrigtings posgevat, nl. meganisisme en vitalism. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Obras secundarias: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v31i2.1460 |