Die oorsprong van amptelike tweetaligheid in Suid-Afrika

Die jaar 1900. Op 13 Maart is Bloem fontein en op 5 Junie Pretoria deur die Engelse troepe beset. Daarmee het ’n einde gekom aan Hollands, die landstaal van die Republieke, as ’n am ptelike taal in Suid-Afrika. Dis w aar dat Hollands in K aapland ’n sekere m ate van amptelik heid besit het (praat in...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Bot, A. K. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1963
In: Koers
Year: 1963, Volume: 31, Issue: 5/6, Pages: 368-372
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die jaar 1900. Op 13 Maart is Bloem fontein en op 5 Junie Pretoria deur die Engelse troepe beset. Daarmee het ’n einde gekom aan Hollands, die landstaal van die Republieke, as ’n am ptelike taal in Suid-Afrika. Dis w aar dat Hollands in K aapland ’n sekere m ate van amptelik heid besit het (praat in die Parlem ent, vertaling van sekere regeringspublikasies, Dutch as opsionele eksamen- vak in die onderwys, ens.), m aar staatsregterlike gelyk- heid van Hollands m et Engels is nooit w etlik vasgestel nie. Engels was die enigste offisiële landstaal. Ewenso in Natal, w aar destyds om trent glad geen konsessies aan Hollands toegestaan was nie. Deur die verowering van die O ranje-V rystaal en die Zuid-Afrikaansche Republiek het die Engelse taal die Suid-Afrikaanse kolonies, van die Kaap tot die Limpopo, in die landsregering volkome beheers. Die strew e van lord Charles Som erset en sy navolgers in die vorige eeu is in 1900 deur lord M ilner bekroon.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v31i5/6.1474