Waarom 'n elektroniese berekenaar vir 'n bank?*

Inleiding. Elke onderneming wat sy sout werd is en sy me- dedingingsvermoë wil handhaaf of verbeter moet homself op hoogte stel van die ontwikkelings wat daar op sy terrein plaasvind. By ’n bank neem die administrasie 'n besonder belangrike plek in. Die boekhouding is by ’n bank moontlik belang...

Descrizione completa

Salvato in:  
Dettagli Bibliografici
Autore principale: Triegaardt, J. E. (Autore)
Tipo di documento: Elettronico Articolo
Lingua:Lingua non determinata
Verificare la disponibilità: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Pubblicazione: 1964
In: Koers
Anno: 1964, Volume: 31, Fascicolo: 11, Pagine: 610-619
Accesso online: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Descrizione
Riepilogo:Inleiding. Elke onderneming wat sy sout werd is en sy me- dedingingsvermoë wil handhaaf of verbeter moet homself op hoogte stel van die ontwikkelings wat daar op sy terrein plaasvind. By ’n bank neem die administrasie 'n besonder belangrike plek in. Die boekhouding is by ’n bank moontlik belangriker as by ’n industriële of handelsonderneming. ’n Bank is ’n arbeidsintensiewe bedryf, dit wil sê die grootste gedeelte van die werk word deur mense gedoen en slegs ’n betreklike klein gedeelte kan deur masjiene oorgeneem word. As u die wins-en-verliesrekening van ’n bank sou ontleed, sou u tot die gevolgtrekking kom dat ongeveer 60%—70% van al die onkoste die betaling van lone, salarisse, pensioenbydrae, ensovoorts verteenwoor- dig, alles koste wat regstreeks in verband staan met die personeel.
ISSN:2304-8557
Comprende:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v31i11.1488