Vryheid en gebondenheid in die kuns

Die vraagstuk van vryheid en gebondenheid in die kuns staan, nie alleen in ons land nie, op die oomblik in die sentrum van die belangstelling. Dis ’n onderwerp wat baie aspekte het. Daarom is dit nodig dat ek vooraf my terrein bepaal. Ek stel my voor, en ek meen ook dat dit van my verwag word, om di...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Dekker, G. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1964
In: Koers
Year: 1964, Volume: 32, Issue: 2, Pages: 50-60
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)

MARC

LEADER 00000naa a22000002c 4500
001 1936641542
003 DE-627
005 20250924055606.0
007 cr uuu---uuuuu
008 250924s1964 xx |||||o 00| ||und c
024 7 |a 10.4102/koers.v32i2.1402  |2 doi 
035 |a (DE-627)1936641542 
035 |a (DE-599)KXP1936641542 
040 |a DE-627  |b ger  |c DE-627  |e rda 
084 |a 1  |2 ssgn 
100 1 |a Dekker, G.  |e VerfasserIn  |4 aut 
245 1 0 |a Vryheid en gebondenheid in die kuns 
264 1 |c 1964 
336 |a Text  |b txt  |2 rdacontent 
337 |a Computermedien  |b c  |2 rdamedia 
338 |a Online-Ressource  |b cr  |2 rdacarrier 
520 |a Die vraagstuk van vryheid en gebondenheid in die kuns staan, nie alleen in ons land nie, op die oomblik in die sentrum van die belangstelling. Dis ’n onderwerp wat baie aspekte het. Daarom is dit nodig dat ek vooraf my terrein bepaal. Ek stel my voor, en ek meen ook dat dit van my verwag word, om dit suiwer prinsipieel te benader. D.w.s. ek sal nie ingaan op die uiters belangrike praktiese aspek van die beleid wat ons moet volg — en die probleme wat dit meebring nie — waar leiding gegee moet word aan die opgroeiende jeug en aan almal wat nie die geestesrypheid besit om ’n kunswerk suiwer esteties te beoordeel nie. Vir daardie taak, waarvoor elkeen van ons in een of ander samelewingsverband of -verhouding te staan kom, is ’n duidelike prinsipiële insig in die wese van kuns, sy vryheid en sy gebondenheid, gebiedende voorvereiste. Ook sal ek my moet bepaal tot enkele kernaspekte, wat ek in die kort tydjie tot my beskikking slegs heel in die algemeen sal kan aanroer. 
601 |a Vryheid 
773 0 8 |i Enthalten in  |t Koers  |d Centurion : South African Publ., 1934  |g 32(1964), 2, Seite 50-60  |h Online-Ressource  |w (DE-627)387481478  |w (DE-600)2145751-7  |w (DE-576)380443740  |x 2304-8557  |7 nnas 
773 1 8 |g volume:32  |g year:1964  |g number:2  |g pages:50-60 
856 |u https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/download/1402/1508  |x unpaywall  |z Vermutlich kostenfreier Zugang  |h publisher [oa journal (via doaj)] 
856 4 0 |u https://doi.org/10.4102/koers.v32i2.1402  |x Resolving-System  |z kostenfrei  |3 Volltext 
856 4 0 |u https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1402  |x Verlag  |z kostenfrei  |3 Volltext 
912 |a NOMM 
935 |a mteo 
951 |a AR 
ELC |a 1 
LOK |0 000 xxxxxcx a22 zn 4500 
LOK |0 001 4775440276 
LOK |0 003 DE-627 
LOK |0 004 1936641542 
LOK |0 005 20250924055606 
LOK |0 008 250924||||||||||||||||ger||||||| 
LOK |0 035   |a (DE-Tue135)IxTheo#2025-08-27#08F278716C53BD247DA6F813E1FACF4A48291F13 
LOK |0 040   |a DE-Tue135  |c DE-627  |d DE-Tue135 
LOK |0 092   |o n 
LOK |0 852   |a DE-Tue135 
LOK |0 852 1  |9 00 
LOK |0 935   |a ixrk  |a ixzs  |a zota 
OAS |a 1 
ORI |a TA-MARC-ixtheoa001.raw