Vryheid en gebondenheid in die ontwikkeling van Christelike Onderwys in Suid-Afrika

Wie die onderwys van enige land wil beplan, is tegelyk vry en met duisend bande gebind. Dit herinner dadelik aan menslike vryheid wat tegelyk die diepste gebondenheid aan die Woord van God is. Net soos die mens in sy vryheid gebind is aan die normatiewe vir sy lewe, aan die bepaler van sy wese, so i...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Bingle, H. J. J. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1964
In: Koers
Year: 1964, Volume: 32, Issue: 2, Pages: 37-49
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Wie die onderwys van enige land wil beplan, is tegelyk vry en met duisend bande gebind. Dit herinner dadelik aan menslike vryheid wat tegelyk die diepste gebondenheid aan die Woord van God is. Net soos die mens in sy vryheid gebind is aan die normatiewe vir sy lewe, aan die bepaler van sy wese, so is die onderwysbeplanner in sy vryheid gebind aan die bepalers van die wese van die onderwys. Hy is vry om na die rykdom van sy vermoë, die vindingrykheid van sy skep- pende krag en die wysheid van sy ervaring en kennis die beste te beplan vir die betrokke land of gemeenskap; hy is gebind deur al die faktore wat wesentlik betrokke is by alle kultuurskeppinge en noodwendig kragtens die verskynsel on­ derwys self daarby betrokke sal wees.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v32i2.1401