Salve et iterum salve

Dit is vir die Rcdaksie ’n besondere voorreg om met hierdie uitgawe dank cn waardering te betuig aan 'n fiere eksponent van die wysbegeerte op Calvinistiese grondslag. Die feit dat prof. Stoker een van die oorspronklike oprigters en vir drie jaar lank hoofredakteur van hierdie blad was plaas ho...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Coetzee, W. N. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1964
In: Koers
Year: 1964, Volume: 32, Issue: 5/6, Pages: 183-184
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Dit is vir die Rcdaksie ’n besondere voorreg om met hierdie uitgawe dank cn waardering te betuig aan 'n fiere eksponent van die wysbegeerte op Calvinistiese grondslag. Die feit dat prof. Stoker een van die oorspronklike oprigters en vir drie jaar lank hoofredakteur van hierdie blad was plaas hom nog verder in ’n besondere posisie van eer. In akademiese kringe is daar nog hoë verwagtings van prof. Stoker: die verdere uitbouing van sy besondere stempel op die Christelike vvysgerige denke bly 'n dringende noodsaaklikheid. In ons dank is daar dus nie die weemoed van finale afskeid nie: volgens prof. Stoker se eie woorde is hierdie m aar 'n caesura (onderbrekings- of ruspunt in die versreël) soos ook vorige caesurae in sy lewe. Ons addendum hierby is: gewoonlik kom die skoonste deel en hoogtepunt van ’n versreël na die hoofcaesura!
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v32i5/6.1418