In Memoriam - Dr J.P. Duvenage
By ’n geleentheid soos hierdie is die versoeking nogal sterk om retrospektief te w erk te gaan en 'n poging aan te wend om die verlede soos dit in eie persoon belewe is, die revue te laat passeer. Dit is miskien nie m eer as natuurlik nie dat ’n mens dan m eer geneig voel om op die afgelegde we...
| Главный автор: | |
|---|---|
| Формат: | Электронный ресурс Статья |
| Язык: | Английский |
| Проверить наличие: | HBZ Gateway |
| Journals Online & Print: | |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Опубликовано: |
1965
|
| В: |
Koers
Год: 1965, Том: 32, Выпуск: 7/8, Страницы: 316 |
| Online-ссылка: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Итог: | By ’n geleentheid soos hierdie is die versoeking nogal sterk om retrospektief te w erk te gaan en 'n poging aan te wend om die verlede soos dit in eie persoon belewe is, die revue te laat passeer. Dit is miskien nie m eer as natuurlik nie dat ’n mens dan m eer geneig voel om op die afgelegde weg terug te kyk as om jou aan koersaanwysing vir die toekoms te waag. Vir die m eeste van u, geagte oudstudente, is w at verby is nie van soveel belang as wat die hede aanbied of die toekoms in sy skoot het nie. My taak nader sy einde, u w erk lê hopelik nog vir die grootste gedeelte voor u. Wei is dit ’n troosryke gedagte w at u my sal vergun om te koester, dat die band wat daar tussen u en my gelê is, ook in vakkundige opsig nie finaal deurgesny is toe die dae van regstreekse, persoonlike kontak verby was nie. Die onderwyser is nou m aar eenmaal so onbe- skeie om in die loopbaan en prestasies van sy leerling tot 'n m ate ’n verlengstuk van sy eie werk te sien. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Второстепенные работы: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v32i7/8.1434 |