Plaaslike bestuur en sy rol in fisiese beplanning

Somaar uit die staanspoor wil ek verduidelik dat my bena- dering miskien vir sommige van u as te prakties en van te algemene aard mag voorkom en u moontlik sou verkies het dat ek meer moes uitwei oor die tegnieke en die beginsels van beplanning. Daardie aspekte laat ek egter aan die persone oor wat...

Πλήρης περιγραφή

Αποθηκεύτηκε σε:  
Λεπτομέρειες βιβλιογραφικής εγγραφής
Κύριος συγγραφέας: Vuuren, P. Z. J. van (Συγγραφέας)
Τύπος μέσου: Ηλεκτρονική πηγή Άρθρο
Γλώσσα:Μη καθορισμένη γλώσσα
Έλεγχος διαθεσιμότητας: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Έκδοση: 1965
Στο/Στη: Koers
Έτος: 1965, Τόμος: 33, Τεύχος: 2, Σελίδες: 119-133
Διαθέσιμο Online: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Περιγραφή
Σύνοψη:Somaar uit die staanspoor wil ek verduidelik dat my bena- dering miskien vir sommige van u as te prakties en van te algemene aard mag voorkom en u moontlik sou verkies het dat ek meer moes uitwei oor die tegnieke en die beginsels van beplanning. Daardie aspekte laat ek egter aan die persone oor wat beter gekwalifiseer is om daaroor te praat as ek. Dit beteken egter nie dat ek, en ander soos ek, die aanvaarde en beproefde beginsels vir goeie beplanning kan ignoreer nie. Ek wil egter met hierdie inleidende woorde volstaan en dit aan u oordeel oorlaat om te besluit of u met hierdie bena- dering van my saamstem. Indien u nie met my saamstem nie, dan vertrou ek dat wat ek hier te sê het u minstens sal prikkel en u miskien sal aanspoor om die saak te stel soos u dit sien.
ISSN:2304-8557
Περιλαμβάνει:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v33i2.1354