Nasionalisme as wesensfaktor by die bepaling van onderwysstelsels*

Die negentiende eeu is meermale die eeu van die nasio- nalisme genoem, en die katastrofale wêreldbotsings van die twintigste eeu word vandag reeds deur die geskiedskrywing as die gevolg van ’n oordrewe nasionalisme of sieklike chauve- nisme gesien. Met die vordering van die natuurwetenskap en die ge...

Descripción completa

Guardado en:  
Detalles Bibliográficos
Autor principal: Coetsee, A. G. (Autor)
Tipo de documento: Electrónico Artículo
Lenguaje:Lengua no determinada
Verificar disponibilidad: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Publicado: 1966
En: Koers
Año: 1966, Volumen: 33, Número: 4, Páginas: 315-334
Acceso en línea: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Descripción
Sumario:Die negentiende eeu is meermale die eeu van die nasio- nalisme genoem, en die katastrofale wêreldbotsings van die twintigste eeu word vandag reeds deur die geskiedskrywing as die gevolg van ’n oordrewe nasionalisme of sieklike chauve- nisme gesien. Met die vordering van die natuurwetenskap en die gevaar wat kernkrag vir die voortbestaan van die menslike beslcawing inhou, gryp die bedreigde volke na die enigste gewaande waarborg van die wêreldvrede, naamlik interna- sionale samewerking. Die twintigste-eeuse poging van die Volkebond om wêreldvrede te verseker het hom egter in 1939 teen die opstuwende nasionalisme van die Sentraal-Europese volke en die Japannese volk in die Vere-Ooste te pletter geloop.
ISSN:2304-8557
Obras secundarias:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v33i4.1370