RT Article T1 Vlaanderens glorie: Die primitiewe en bruegel JF Koers VO 33 IS 4 SP 297 OP 302 A1 Teurlinckx, A. a. F. LA Undetermined YR 1966 UL https://ixtheo.de/Record/1936640929 AB Drie keer sou ons stamland Vlaandere 'n aansienlike plek in die kunsgeskiedenis van die wêreld inneem. Die eerste keer in die 15e eeu of eeu van Bourgondië met die „sogenaamde” Vlaamse Primitiewe, ’n tweede keer in die 17e eeu of eeu van die Vlaamse Barok met kunstenaars soos Rubens, Van Dijck en Jordaens en ’n derde keer, in die 20e eeu, met ekspressio- niste soos Permeke, Jespers en Servaes. DO 10.4102/koers.v33i4.1368