Die invloed van die reg op ons Suid-Afrikaanse beskawingspatroon

Die vraag of die reg ons beskawingspatroon beïnvloed kan sonder veel omhaal van woorde bevestigend beantwoord word as ons, uitgaande van bepaalde verskynsels eie aan ons be­ skawingspatroon, telkens aantoon dat daar regsbepalinge be­ staan wat 'n conditio sine qua non is vir die bestaan van bep...

ver descrição completa

Na minha lista:  
Detalhes bibliográficos
Autor principal: Postma, S. (Author)
Tipo de documento: Recurso Electrónico Artigo
Idioma:Língua não determinada
Verificar disponibilidade: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Publicado em: 1966
Em: Koers
Ano: 1966, Volume: 33, Número: 5, Páginas: 401-414
Acesso em linha: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)

MARC

LEADER 00000naa a22000002c 4500
001 1936640880
003 DE-627
005 20250924055605.0
007 cr uuu---uuuuu
008 250924s1966 xx |||||o 00| ||und c
024 7 |a 10.4102/koers.v33i5.1381  |2 doi 
035 |a (DE-627)1936640880 
035 |a (DE-599)KXP1936640880 
040 |a DE-627  |b ger  |c DE-627  |e rda 
084 |a 1  |2 ssgn 
100 1 |a Postma, S.  |e VerfasserIn  |4 aut 
245 1 4 |a Die invloed van die reg op ons Suid-Afrikaanse beskawingspatroon 
264 1 |c 1966 
336 |a Text  |b txt  |2 rdacontent 
337 |a Computermedien  |b c  |2 rdamedia 
338 |a Online-Ressource  |b cr  |2 rdacarrier 
520 |a Die vraag of die reg ons beskawingspatroon beïnvloed kan sonder veel omhaal van woorde bevestigend beantwoord word as ons, uitgaande van bepaalde verskynsels eie aan ons be­ skawingspatroon, telkens aantoon dat daar regsbepalinge be­ staan wat 'n conditio sine qua non is vir die bestaan van bepaalde aspekte van ons Suid-Afrikaanse lewenswyse. ’n Indrukwekkende dog vervelige lang lys van gemeenregtelike en wetteregtelike bepalinge sou dan aan u voorgehou kan word as voorwaardelik vir die bestaan van bepaalde verskyn­ sels. Die gevaar bestaan egter dat onder die magdom van woorde noodsaaklik vir die voltooiing van hierdie indeks van regsoorsake met voortvloeiende gevolge binne die kader van wat ons beskawingspatroon genoem word, ’n breër perspektief verskuil gaan en ander bydraende faktore misgekyk word. Deur hierdie benaderingswyse sou tewens ook ’n aanmatigend belangrike plek en invloedsfeer aan die juridiese toegedig word. Die legalistiese beskouing dat die reg as ’n soort selfgenoeg- same grootheid met een pennestreep gehele biblioteke tot rommelpapier kan reduseer, soos Von Kirchmann in sy op- spraakwekkende geskrif: „Die Wertlosigkeit der Jurispru- denz als Wissenschaft" beweer, gaan mank aan die gebrek van eensydigheid en oormatige veralgemening. 
773 0 8 |i Enthalten in  |t Koers  |d Centurion : South African Publ., 1934  |g 33(1966), 5, Seite 401-414  |h Online-Ressource  |w (DE-627)387481478  |w (DE-600)2145751-7  |w (DE-576)380443740  |x 2304-8557  |7 nnas 
773 1 8 |g volume:33  |g year:1966  |g number:5  |g pages:401-414 
856 |u https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/download/1381/1487  |x unpaywall  |z Vermutlich kostenfreier Zugang  |h publisher [deprecated] 
856 4 0 |u https://doi.org/10.4102/koers.v33i5.1381  |x Resolving-System  |z kostenfrei  |3 Volltext 
856 4 0 |u https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1381  |x Verlag  |z kostenfrei  |3 Volltext 
912 |a NOMM 
935 |a mteo 
951 |a AR 
ELC |a 1 
LOK |0 000 xxxxxcx a22 zn 4500 
LOK |0 001 4775439618 
LOK |0 003 DE-627 
LOK |0 004 1936640880 
LOK |0 005 20250924055605 
LOK |0 008 250924||||||||||||||||ger||||||| 
LOK |0 035   |a (DE-Tue135)IxTheo#2025-08-27#0F20E6995ABC0D8306848A1BCC1C7EAABEDC8393 
LOK |0 040   |a DE-Tue135  |c DE-627  |d DE-Tue135 
LOK |0 092   |o n 
LOK |0 852   |a DE-Tue135 
LOK |0 852 1  |9 00 
LOK |0 935   |a ixrk  |a ixzs  |a zota 
OAS |a 1 
ORI |a TA-MARC-ixtheoa001.raw