Eksistensialisme in die Franse letterkunde

Nooit sou die Franse jeug — en die van Europa en verder — in dié mate deur die eksistensialisme be'invloed gewees het nie, indien hierdie filosofie in wysgerige traktate sou begrawe gelê het. Die eksistensialiste het die koning van die filosofiese verhaal, Voltaire, met sukses op sy Candide- en...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:  
Bibliographische Detailangaben
1. VerfasserIn: Teurlinckx, A. A. (Verfasst von)
Medienart: Elektronisch Aufsatz
Sprache:Nichtbestimmte Sprache
Verfügbarkeit prüfen: HBZ Gateway
Fernleihe:Fernleihe für die Fachinformationsdienste
Veröffentlicht: 1966
In: Koers
Jahr: 1966, Band: 33, Heft: 6, Seiten: 446-463
Online-Zugang: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)

MARC

LEADER 00000naa a22000002c 4500
001 193664083X
003 DE-627
005 20250924055605.0
007 cr uuu---uuuuu
008 250924s1966 xx |||||o 00| ||und c
024 7 |a 10.4102/koers.v33i6.1387  |2 doi 
035 |a (DE-627)193664083X 
035 |a (DE-599)KXP193664083X 
040 |a DE-627  |b ger  |c DE-627  |e rda 
084 |a 1  |2 ssgn 
100 1 |a Teurlinckx, A. A.  |e VerfasserIn  |4 aut 
245 1 0 |a Eksistensialisme in die Franse letterkunde 
264 1 |c 1966 
336 |a Text  |b txt  |2 rdacontent 
337 |a Computermedien  |b c  |2 rdamedia 
338 |a Online-Ressource  |b cr  |2 rdacarrier 
520 |a Nooit sou die Franse jeug — en die van Europa en verder — in dié mate deur die eksistensialisme be'invloed gewees het nie, indien hierdie filosofie in wysgerige traktate sou begrawe gelê het. Die eksistensialiste het die koning van die filosofiese verhaal, Voltaire, met sukses op sy Candide- en Zadig-pad gevolg en hulle teorieë in letterkundige werke, ver- hale, romans en ook toneelstukke kwytgeraak, wat baie gelees is en waaruit ook ander literatore kragte en inspirasie geput het. Omrede daarvan is daar inderdaad baie eksistensialisme in die Franse letterkunde, maar ’n eintlike eksistensialistiese letterkunde was daar nie, en ’n Eksistensialistiese Letterkun­ dige skool het nooit bestaan nie. Ook sit hierdie eksistensialiste nie langs dieselfde vuur nie. Die Christelike eksistensialis Gabriel Marcel het op 21 April van hierdie jaar uitgevaar teen die „Sartriane” na aanleiding van die opvoering van Les Paravents, Die W indskerms van Jean Genêt in ’n Paryse staatsondersteunde teater. „Mens mag seker wees”, skryf Marcel in Les Nouvelles Littéraires, „dat die hele sartriaanse parogie sal skreeu: groot meesterwerk”. Voortgaande op sy distansiëring kan die literêre eksistensialiste in drie groepe ingedeel word: 1. Die Sartriane; 2. Die Christelike Eksistensialiste; 3. Die Onafhanklikes. 
773 0 8 |i Enthalten in  |t Koers  |d Centurion : South African Publ., 1934  |g 33(1966), 6, Seite 446-463  |h Online-Ressource  |w (DE-627)387481478  |w (DE-600)2145751-7  |w (DE-576)380443740  |x 2304-8557  |7 nnas 
773 1 8 |g volume:33  |g year:1966  |g number:6  |g pages:446-463 
856 |u https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/download/1387/1493  |x unpaywall  |z Vermutlich kostenfreier Zugang  |h publisher [deprecated] 
856 4 0 |u https://doi.org/10.4102/koers.v33i6.1387  |x Resolving-System  |z kostenfrei  |3 Volltext 
856 4 0 |u https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1387  |x Verlag  |z kostenfrei  |3 Volltext 
912 |a NOMM 
935 |a mteo 
951 |a AR 
ELC |a 1 
LOK |0 000 xxxxxcx a22 zn 4500 
LOK |0 001 4775439561 
LOK |0 003 DE-627 
LOK |0 004 193664083X 
LOK |0 005 20250924055605 
LOK |0 008 250924||||||||||||||||ger||||||| 
LOK |0 035   |a (DE-Tue135)IxTheo#2025-08-27#0B0A02CD243AB6B56D33E8D008643BA969655BDF 
LOK |0 040   |a DE-Tue135  |c DE-627  |d DE-Tue135 
LOK |0 092   |o n 
LOK |0 852   |a DE-Tue135 
LOK |0 852 1  |9 00 
LOK |0 935   |a ixrk  |a ixzs  |a zota 
OAS |a 1 
ORI |a TA-MARC-ixtheoa001.raw