RT Article T1 Calvinisme en Marxisme* JF Koers VO 33 IS 6 SP 442 OP 445 A1 Plessis, L. J. du LA Undetermined YR 1966 UL https://ixtheo.de/Record/1936640821 AB Die tradisionele Calvinistiese standpunt was sterk afwy- send teenoor die Sosialisme, omrede van die eensydige ekono- miese (arbeids-) teorie en ateïstiese standpunt. Kuyper was egter meer simpatiek teenoor die sosiale beweging, en hy het, veral onder invloed van Bismarck, selfs leidend opgetree ten opsigte van sosiale versekering en verteenwoordiging van eko- nomiese groepe. DO 10.4102/koers.v33i6.1386