RT Article T1 Die probleem van die versnellende verandering in die wêreld JF Koers VO 33 IS 6 SP 433 OP 441 A1 Rousseau, P. E. LA Undetermined YR 1966 UL https://ixtheo.de/Record/1936640813 AB Die versnelling waaraan tegnologiese vordering in ons tyd onderhewig is, bring sulke ingrypende veranderings mee dat die aanpassing by daardie veranderings en die noodsaaklik- heid om die implikasies van die veranderings te interpreteer, een van die belangrikste verantwoordelikhede van ons tydvak word. Soos 'n Amerikaanse skrywer dit stel — ,,Everything nailed down is coming loose”. DO 10.4102/koers.v33i6.1385