Ontwikkeling en perspektief in Suid-Afrika se internasionale betrekkinge

Vooraf 'n woord van hartlike dank vir die eer om genooi te word om deel te neem aan hierdie reeks van interfakultêre lesings. My bande met hierdie belangrike sentrum van geleerdheid was tot dusver, helaas, só dun dat hulle byna onsigbaar was en daarvoor moet ék die vernaamste skuld dra en nieu...

Descripción completa

Guardado en:  
Detalles Bibliográficos
Autor principal: Cillie, P. J. (Autor)
Tipo de documento: Electrónico Artículo
Lenguaje:Lengua no determinada
Verificar disponibilidad: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Publicado: 1967
En: Koers
Año: 1967, Volumen: 34, Número: 4/5, Páginas: 5-21
Acceso en línea: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Descripción
Sumario:Vooraf 'n woord van hartlike dank vir die eer om genooi te word om deel te neem aan hierdie reeks van interfakultêre lesings. My bande met hierdie belangrike sentrum van geleerdheid was tot dusver, helaas, só dun dat hulle byna onsigbaar was en daarvoor moet ék die vernaamste skuld dra en nieu nie. 'n Oom van my was jare gelede hoof van die Hoër Volkskool, en dit was nog in sy tyd dat ek die vorige keer Potchefstroom besoek het.
ISSN:2304-8557
Obras secundarias:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v34i4/5.1421