Grieks aan die P.U. vir C.H.O.*

Met hierdie rede word betoog dat die patroon van die studie van Grieks wat deur die Atheners vier tot vyf eeue v.C. daargestel is en deur die Alexandryne en Pergamon van drie eeue v.C. tot drie eeu n.C. verder gevorm is, deur die eeue nagevolg is, telkens met die oogmerke wat gepas het by die bepaal...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:  
Bibliographische Detailangaben
1. VerfasserIn: Grobler, J. H. (Verfasst von)
Medienart: Elektronisch Aufsatz
Sprache:Nichtbestimmte Sprache
Verfügbarkeit prüfen: HBZ Gateway
Fernleihe:Fernleihe für die Fachinformationsdienste
Veröffentlicht: 1967
In: Koers
Jahr: 1967, Band: 35, Heft: 1, Seiten: 80-98
Online-Zugang: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Beschreibung
Zusammenfassung:Met hierdie rede word betoog dat die patroon van die studie van Grieks wat deur die Atheners vier tot vyf eeue v.C. daargestel is en deur die Alexandryne en Pergamon van drie eeue v.C. tot drie eeu n.C. verder gevorm is, deur die eeue nagevolg is, telkens met die oogmerke wat gepas het by die bepaalde tye, tot in die twintigste eeu. Volgens hierdie patroon is Attiese Grieks bestudeer. Die Attiese Grieks is die literêre taal, die skryftaal, van Athene in die vyfde en vierde eeue v.C. Hierdie tradisie is ook aan die P.U. vir C.H.O. nagevolg. Aan hierdie Universiteit is die studente van Grieks hoofsaaklik, indien nie uitsluitlik nie, voornemende teologiese studente.
ISSN:2304-8557
Enthält:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v35i1.1373