Die mikologie: Perspektief en waardebepaling

Die vroeë bestempeling van die twintigste eeu as die eeu van die natuurwetenskap het reeds in sy begin jare op soveel oortuigende getuienis berus dat niemand, seker veral nie na inagneming van die fenomenale vooruitgang gedurende die afgelope aantal dekades nie, sal wil beweer dat hierdie beoordelin...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Papendorf, M. C. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1967
In: Koers
Year: 1967, Volume: 35, Issue: 1, Pages: 54-79
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die vroeë bestempeling van die twintigste eeu as die eeu van die natuurwetenskap het reeds in sy begin jare op soveel oortuigende getuienis berus dat niemand, seker veral nie na inagneming van die fenomenale vooruitgang gedurende die afgelope aantal dekades nie, sal wil beweer dat hierdie beoordeling enigsins voorbarig was nie. Veral vir die gene wat reeds ’n halfeeu lank of meer, die vordering van die natuurwetenskap van dag tot dag op soveel verskillende terreine kon volg en sodoende ’n besonder duidelike perspektief kon verkry, is hierdie bewering moontlik nog meer aanvaarbaar as vir ander wat op 'n later tydstip daarme kennis gemaak het en gevolglik soveel as doodgewoon, alledaags en vanselfsprekend moes aanvaar.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v35i1.1372