Mikrobiologiese aktiwiteit tot voordeel van die mens

Wanneer van mikroorganismes en hul aktiwiteite gepraat word, dink die meeste mense onwillekeurig in terme van siektes van mens en dier en ander skadelike invloede. Dit verbaas geensins, want dit is so dat van die mens se gevaarlikste vyande juis in die wêreld van die kleinste lewende organismes voor...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Eeden, D. van (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1967
In: Koers
Year: 1967, Volume: 35, Issue: 2, Pages: 120-132
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Wanneer van mikroorganismes en hul aktiwiteite gepraat word, dink die meeste mense onwillekeurig in terme van siektes van mens en dier en ander skadelike invloede. Dit verbaas geensins, want dit is so dat van die mens se gevaarlikste vyande juis in die wêreld van die kleinste lewende organismes voorkom. Mikrobiologie as wetenskap het dan ook sy ontstaan gevind in die bestudering van hierdie organismes met die doel om hulle te kan beveg.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v35i2.1375