RT Article T1 Geografie en sy verhouding tot beplanning JF Koers VO 35 IS 2 SP 103 OP 119 A1 Potgieter, F. J. LA Undetermined YR 1967 UL https://ixtheo.de/Record/1936640643 AB As die geografie hom besig hou met die studie van die aarde as woonplek van die mens, soos die meeste geograwe waarskynlik aanvaar, is dit logies dat die klem in die vak van tyd tot tyd sal verskuif namate die mens se tegnologiese vordering enersyds verandering aanbring in die onderlinge verhoudings van die samestellende dele van die menslike omgewing, en andersyds in die steeds veranderende wyse waarop die mens die aarde bewoon. DO 10.4102/koers.v35i2.1374