RT Article T1 Die bestuursvorme van Botswana, Lesotho en Swaziland JF Koers VO 35 IS 3 SP 163 OP 185 A1 Maritz, C. J. LA Undetermined YR 1967 UL https://ixtheo.de/Record/1936640627 AB Die gebiede Botswana, Lesotho en Swaziland het tot onlangs nog amptelik bekend gestaan as Britse Hoëkommissarisgebiede. Hulle is, na verkryging van die status van Britse gebiede, bestuur en beheer deur die Britse Hoëkommissaris in Suid-Afrika, welke pos in 1909 oorgegaan het na die Goewerneur-generaal. Omdat die Goewerneur-generaal egter na 1931 aangestel sou word op advies van die Uniekabinet „to represent the King’s Grace and not the British Government" (Hailey, 1963 : 1), is die pos van Hoëkommissaris geskei van dié van Goewerneur-generaal. DO 10.4102/koers.v35i3.1383